Ons missie
Ons strewe daarna om ’n omgewing te skep waarin elke leerder in sy totaliteit, volgens sy eie potensiaal, maksimaal ontwikkel.
Ons visie
Vir die Hoërskool Aliwal-Noord gaan dit om die kind en staan Christus sentraal in alles wat die kind raak. Ons streef daarna om elke leerder akademies, op sportgebied en kultureel tot volle potensiaal te ontwikkel, in vennootskap met ouers en die gemeenskap.